KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal 9780637006286
$64.83
$95.95
Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. • Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm ’n eenheid. • Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word. • Afdeling C is ’n opsomming van die letterkundige en poëtiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.
Resources Grade 4-6